Leneze
en
Jacques

ONS GAAN TROU


J&L Banner
Banner


Leneze Coertze

(Dogter van Francois en Annaat Coertze)

&

Jacques Toerien

(Seun van Freddie en Alta Toerien)
Nooi U hartelik uit na hulle huweliks bevestiging op
16 September 2017 om 14:30


Laat die
Avontuur
Begin

OP DIE PLAAS

Onthou die datum | Trou Naweek

LENEZE & JACQUES

15 September 2017 - 17 September 2017

Klipskuur | Heidelberg

18h00

Lekker Bring en Braai, bykosse word voorsien

 
22h00 - 23h00

Tyd om in te Kruip

OGGEND

08h00 Selfsorg (Volle kombuis beskikbaar by die akkommodasie)

10h00 Aankoms van Saterdag oornag gaste.

09h00 - 14h00 Geniet van die aktiwiteite op die plaas.

 

MIDDAG

14h30 Die Trou Seremonie

17h00 - tot Laat Onthaal

10h00

Ontbyt vir oornag gaste by die onthaal.

11h00 - 16h00

Groet en vertrek van gaste / Laaste kuier en geniet van aktiwiteite op die plaas.

 

Onthou die Datum

SEP 16, 2017

Jy is uitgenooi

PREDIKER 4:9 - 12

Twee is beter as een, want hulle het ‘n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid. Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar ‘n tweede is om hom op te tel. Verder, as twee bymekaar lê, kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word? En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en ‘n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie.

 

DIE TROU SEREMONIE
14h30

Die Klipskuur, Heidelberg
Rietfontein Farm, 1438 Heidelberg, Gauteng

Maak oop op Google Maps
(kliek hier)

AKTIWITEITE OP DIE PLAAS

 

Ons trou oor

 

RSVP

Bevestig asb voor die 15de Julie 2017 of jy die dag saam ons kan deel.
* RSVP per persoon
* Geen kinders
* Kontant kroeg beskikbaar
* Akkommodasie moet voor die 15de Julie 2017 betaal wees om verblyf te bevestig

 

Bank details:

FNB Cheque Account
Rekening naam: L Coertze
Regening nr: 62028110451
Tak kode: 251145
Ref: Naam en Van
Epos bewys van betaling na toerien_troue@idealdesign.co.za

Akkommodasie

* Onderhewig aan akkommodasie beskikbaar / First come first serve

* Ander Akkommodasie (Selfbespreek)

  • ROCKY RIDGE - 0163721020 / 0835777070
  • WALNEST - 0163721075 / 0834508884